 |
 |
|
Fotobeeld verskaf met die komplimente van CenturioNet. Photo montage with the compliments of CenturioNet
Vir foto’s van vorige jare, sien Kaskarkenades 2001, Kaskarkenades 2002, Kaskarkenades 2003, Kaskarkenades 2004 en Kaskarkenades 2005 • For photographs of previous year, see Kaskarkenades 2001, Kaskarkenades 2002, Kaskarkenades 2003, Kaskarkenades 2004 and Kaskarkenades 2005
Vir doelgeskikte en bekostigbare Webwerwe, besoek SuproNet
For tailor-made and affordable Websites, visit SuproNet
|
 |
|
|
|
Let Wel
(1) Die bladsye wat foto’s bevat mag lank neem om te laai aangesien gepoog is om
die beste gehalte te verskaf (min saamgepers) al is die foto’s verklein.
(2) Die fokus is op die uitbeelding van die gebeurtenis. Die tegniese gehalte (fokus, ens) van sommige foto’s mag dus dalk nie ideaal wees nie.
|

|
Please Note:
(1) The pages containing photo’s may take considerable time to load since we
tried to provide the best quality (limited compression) although the images have been reduced in size.
(2) The focus is on providing a view of the event. The technical quality (focus, etc.) of some photographs may therefore be
less than ideal.
|
|
 |
 |
|
Vir doelgeskikte en bekostigbare Webwerwe, besoek SuproNet
For tailor-made and affordable Websites, visit SuproNet
|
|
|
Groter/Beter Foto’s
|
|
Die foto’s op die webwerf is aansienlik kleiner (500 x 333 stippels) as wat geneem is (3 072 x 2 048 stippels).
Dit is gedoen om bladsye vinniger te laat laai. Hou hierdie ruimte dop vir aankondiging oor beskikbaar heid van die volgrootte foto’s via die skool.
|
|
|
|
Gebruik van hierdie foto’s
|
|
Die foto’s op hierdie webwerf behoort aan CenturioNet en alle regte word voorbehou. Dit mag vir persoonlike
doeleindes gebruik word maar mag nie:
- versprei word nie
- mag nie op enige wyse deur enige vorm van besigheid of ander organisasie gebruik word nie
- mag nie op enige ander webwerf gebruik word nie.
Indien u die foto’s aan familie of vriende wil wys, verwys hulle asseblief na die webwerf.
Hou ook die
ruimte hierbo dop vir ‘n aankondiging oor beskikbaarheid van groter weergawes van die foto’s
|
|
|
|
|
|
|
|
|