 |
|
|
Let Wel
(1) Die bladsye wat foto’s
bevat mag lank neem (ongeveer 30s) om te laai aangesien gepoog is om die beste gehalte te verskaf (min saamgepers) Vir ‘n alternatiewe webwerf wat foto’s van “medium” gehalte vinniger (omtrent 1/5
van die tyd) vertoon, klik hier
(2) Die fokus is op die uitbeelding van die gebeurtenis. Die tegniese gehalte (fokus, ens) van sommige
foto’s mag dus dalk nie ideaal wees nie.
|

|
Please Note:
(1) The pages containing
photo’s may take considerable time (approximately 30s) to load since we tried to provide the best quality (limited compression). For an alternate web site that will display photo’s of “medium”
quality quicker (about 1/5 of the time),
click here
(2) The focus is on providing a view of the event. The technical quality (focus,
etc.) of some photographs may therefore be less than ideal.
|
|
 |
 |
|
Vir doelgeskikte en bekostigbare Webwerwe, besoek SuproNet For tailor-made and affordable Websites, visit SuproNet
|
|
Aanbeveling
Vir foto’s van hoë gehalte (bv.
om af te laai en te druk), gebruik hierdie webwerf.
Om vinnig deur die foto’s te blaai, gebruik die alternatiewe webwerf waarop die foto’s vnniger vertoon maar nie van dieselfde hoë gehalte is nie.
|
|
Recommendation
For photographs of high quality
(eg. to download and print), use this web site.
To quickly browse through the photo’s, use the alternate web site on which the photographs will download faster but the quality is not as high.
|
|
Grade se “Puntestand”! Statistiek vir eerste twee weke (14 - 27 Okt 2002)
|
Die bladsy met Graad 1 foto’s is steeds die gewildste. Die Graad 3s en Graad 6se het die Graad 7s verbygegaan en is nou onderskeidelik 2de en 3de.
Die bladsy met Graad 5 foto’s het die minste besoekers gehad.
|
Die puntestand vir besoeke aan
die grade se bladsye, is soos volg:
|
Graad 1
|
23,9
|
Graad 3
|
21,7
|
Graad 6
|
20,1
|
Graad 7
|
19,2
|
Graad 2
|
18,2
|
Graad 4
|
16,8
|
Graad 5
|
14,4
|
|
|
|