|
Die handige lessenaarkalender word deur CenturioNet in Centurion versprei.
Fisiese kalenders is slegs beskikbaar aan persone wat dit in Centurion kan kom afhaal. Ons kan ongelukkig nie
gratis kalenders pos nie weens die hoë koste daaraan verbonde. Kalenders kan verkry word (terwyl voorraad hou, een per persoon volgens ons diskresie) by die volgende punte:
- Minuteman Press, Centurion (Winkel 3, Simarlopark, Hendrik Verwoerdlaan)(Gesluit 23 Des 2009 tot 3 Jan 2010)
Vir diegene wat nie ‘n fisiese kalender kan bekom nie, bied ons verskeie vorme van elektroniese weergawes, insluitende een wat u self kan druk:
|
CenturioNet distributes this handy desk calendar in Centurion.
Physical calendars are only available to people who can collect it in Centurion.
Unfortunately we cannot mail free calendars due to the high cost involved. Calendar can be obtained (while stocks last, one per person at our discretion) from the following places:
- Minutemann Press, Centurion (Shop 3, Simarlo Park, Hendrik verwoerd Drive)(Closed 23 Dec 2009 to 3 Jan 2010)
For those who cannot obtain a physical calendar, we offer various electronic versions, including one you can print yourself
|
- Vir gratis elektroniese weergawe in skermskutformaat (“screen saver”) of muurpapier), besoek “Aflaai”.
- Vir gratis elektroniese weergawe as muurpapier (“wallpaper”), besoek “Aflaai”.
- Om die kalender self te druk, klik hier.
|
- For a free electronic version as screensaver, visit “Download”.
- For a free electronic version as wallpaper, visit “Download”.
- To print your own calendar, click here.
|