|
Weergawe van Kalender Version of Calendar Regsklik en kies “Save as” om af te laai •
Right-click and select “Save as” to download Vir gratis Acrobat Reader: Adobe : For free Acrobat Reader
Hoogste gehalte • Highest quality 9 080kB, pdf
Kleiner lęer (laer gehalte) • Smaller files (lower quality) 294kB, pdf
Aanwysings: Druk Instructions: Printing
(1) Maak die tersaaklike lęer oop met Adobe se Acrobat Reader. (2) Die ontwerp pas op ‘n A4 landskaporiëntasie. (3) Druk op drukker van keuse, verkieslik
‘n kleurdrukker. (4) Gebruik die beste drukgehalte beskikbaar (bv. “photo quality”) en druk op swaar papier om te verhoed dat die bladsy krul wanneer dit gebruik word. (Om die lęergroottes prakties te hou
(vir aflaai), is die gehalte van die grafika laer as op die oorspronklike produk.) (5) Indien die kalender in die CD-formaat gebruik gaan word (soos dit ontwerp is), moet nie die ontwerp vergroot of verklein wanneer dit druk nie
(m.a.w. moet nie “print to fit” nie). Elke bladsy (maand) moet 115mm wyd en 137mm hoog wees.
(1) Open the relevant file with Adobe’s Acrobat Reader. (2) The design fits on an A4 in landscape. (3)
Print on any printer of your choice, preferably on a colour printer. (4) Print at the highest quality available (e.g.. “photo quality”) on heavy paper to prevent curling of pages when in use. (To keep the file sizes
practical (for download), the quality of the graphics is lower than on the original.) (5) If you are going to use the calendar in CD-format jewel case (as it was designed for), do not scale the design up or down when printing
(i.e. do not “print to fit”). Each page (month) should be 115mm wide and 137mm high.
Aanwysings: Saamstel Instructions: Assemble
(1) Sny bladsye (maande) uit. (2) Plaas in kalenderhouer van CD-formaat. (3) Indien so ‘n houer nie beskikbaar is nie, kan ‘n CD-houer gebruik word: (i)
Gebruik “ou” soort CD-kassie met die verwyderbare (swart) insetsel. (ii) Verwyder die insetsel. (iii) Maak die twee dele versigtig los van mekaar en voeg dit dan weer saam om ‘n staandertjie te vorm. Vyl
klein stukkies af om die regop gedeelte te laat terugleun. Sien foto hieronder. (iv) Plaas die papier in die houer
A: Onderkant van CD-kassie sonder insetsel. Bottom/back of CD jewel case without insert. B: Voorkant van CD-kassie, omgedraai met buitekant na onder. Front of CD jewel case, turned around with outside at bottom.
C: Vyl 1 - 2 mm hier af. File away 1 - 2 mm from here.
(1) Cut out the pages (months) (2) Place them in CD jewel case type calendar holder
(3) If such a holder is not available, a normal CD jewel case can be used: (i) Use the “old” type jewel case with the removable (black) insert. (ii) Remove the insert.
(iii) Carefully take the two remaining pieces apart and reassemble to form a stand. File off small pieces to get the vertical part to lean back. See photograph above. (iv) Place the paper in the holder
|