CenturioNet (Afrikaans) • CenturioNet (English)

 

Bannier - CenturioNet

CenturioNet - Afrikaans

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

 

 

Louise
Grove-Wiechers

 

 

 

 

Louise Grove-Wiechers

Doen navraag oor Louise se werk:
Klik hier

Enquire about Louise’s work:
Click here

 

 

Louise Grove-Wiechers is op Witrivier, Mpumalanga gebore. Na dertien jaar in die Laeveld verhuis haar gesin na Pretoria, waar sy matrikuleer. Sy studeer aan die Universiteit van die Witwatersrand en behaal die graad BA Fine Arts (Hons) met ‘Graphic Arts and Printmaking’ en “Art Criticism’. Hierna voltooi sy die HOD aan die Universiteit van Pretoria.

Na vyf jaar as kunsonderwyser by Lyttelton Manor High werk sy as dosent by Boston House College en bied kursusse in Binnenhuise Ontwerp, Kunsgeskiedenis en Fotografie aan.

Sy ontvang die D. Clarke prys vir grafiese kns en was die wenner van die New Signatures kompetisie in die afdeling vir grafiese kuns.

Louise het die afgelope paar jaar aan verskeie grope- en enkeluitstallings deelgeneem. Sy werk tans uit ‘n ateljee by haar huis in Centurion.

Haar werk vorm deel van verskeie openbare en privaatversamelings in Suid-Afrika, Australië, Europa en die V.S.A.

Sy spesialiseer tans in die maak van doelgerigte kunswerk vir private sowel as korporatiewe kliënte. Na ‘n proses van konsultasie met die kliënt word die werk gemaak om die ontwerpstyl van die ruimte waarin dit vertoon word, te komplimenteer. Sommige van hierdie installasies is reeds op televisieprogramme soos Top BIlling en in tydskrifte soos South African Home Owner vertoon. Die styl van Louise se werk strek van realisme tot abstraksie.

besigtig meer van Louise se werk en koop afdrukke by:

Sien Kontak vir kontakbesonderhede.

Louise Grove-Wiechers was born in White River, Mpumalanga. After thirteen years in the Lowveld, the family moved to Pretoria where she matriculated. She was admitted to the degree Bachelor of Arts in Fine Arts at the University of the Witwatersrand, majoring in graphic art and printmaking. She completed a higher diploma in Education after completing her BA degree.

She lectured for five years, teaching Art at High School level and was granted two educational merit awards.

She won the New Signatures competition arranged by the South African Arts Association. She was awarded the D. Clarke prize for Graphic Art. Other exhibitions during this time included the Martienssen Prize Exhibition.

Louise lectured at Boston House College for Interior Design, teaching History of Interiors, History of Art, Photography and Rendering.

She currently works from home, painting and etching, doing portraiture, still life and landscape. Louise exhibits locally and her work now forms part of many public and private collections. Her work is included in international collections in Great Britain, France, Germany and the United States of America.

See more of her art and buy prints from:

See Contact for contact detail.

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?
Where to now?

 

 

Hier


HereEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Intree • Home]

[Louise Grove-Wiechers] [Werke Works] [Gratis Kalender Free Calendar] [Druk Print] [Kontak Contact]

 

 

Die gebruik van hierdie webwerf, die inligting daarop en skakels na ander webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. Met die besoek en gebruik van hierdie webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Om kommentaar te lewer of navraag te doen oor hierdie webwerf, klik hier.

The use of this web site, the information in it and the links to other web sites are at the user’s own risk. By visiting and using this web site, the visitor accepts these conditions.
To comment on or enquire about this web site, click here.
 

SuproNet
Hierdie webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2006. Alle regte voorbehou.

SuproNet
This web site and its contents belong to SuproNet,
a division of SUPROKON Management Services.
See Copyright for conditions of use.
© 2006. All rights reserved.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet - Afrikaans

SuproNet - English

 

 

Druk jou eie kalender op jou drukker. Klik hier.

Print your own calendar on your printer. Click here.

 

Vir ander elektroniese weergawes van die kalender (“muurpapier” of skermskut), klik hier

For other electronic versions of the calendar (wallpaper or screen saver), click here

 

Inskrywing in Centurion se Internet besigheidsgids.
Entry in Centurion’s online business directory.