|
Ek het tot 2004 in Wierdapark, Centurion gewoon voordat ons die stad vir die platteland
verruil het.
Ek doen reeds potloodsketse sedert kindsbeen, ‘n Godgegewe talent. Ek het altyd die begeerte gehad om te skilder en het uiteindelik in Februarie 2003 by Elmarie begin klas neem.
Potlood en akriliese verf is die media wat ek die meeste geniet. Ek word aangetrek deur portretstudies - die uitdrukkings op gesigte en in die oë - maar ek geniet enigiets: landskap, diere, stillewes, ens. Ek verkies egter
wel realisme bo abstrakte werk.
Sien Kontak vir kontakbesonderhede.
|
I stayed in Wierda Park, Centurion, until 2004 when we gave up city life for the country.
I have been pencil sketching since an early age, a God given talent. I have always had the desire to paint
and eventually stated art classes with Elmarie in February 2003.
The mediums I enjoy the most are pencil and acrylic paint. I am mostly drawn to portraits, the expressions on faces and
in the eyes but I enjoy anything, landscape, animals, still life, etc. I do however prefer realistic to the abstract.
See Contact for contact detail.
|