|
Verskeie weergawes van ons gratis elektroniese kalender, insluitende een wat u self kan druk, is beskikbaar. Kies die verlangde weergawe hieronder:
- Vir gratis elektroniese weergawe in skermskutformaat (“screen saver”) of muurpapier), besoek “Aflaai”.
- Vir gratis elektroniese weergawe as muurpapier (“wallpaper”), besoek “Aflaai”.
- Om die kalender self te druk, klik hier.
Die handige lessenaarkalender is deur CenturioNet in Centurion versprei.
Fisiese kalenders was slegs beskikbaar aan persone wat dit in Centurion kon kom afhaal. Ongelukkig is dit nie meer via
die webwerf beskikbaar nie omdat die voorraad nou baie beperk is.
|
Various free electronic versions of our calendar, including one you can print yourself, are available. Select the version you prefer from the list below:
- For a free electronic version as screensaver, visit “Download”.
- For a free electronic version as wallpaper, visit “Download”.
- To print your own calendar, click here.
CenturioNet distributed the handy desk calendar in Centurion.
Physical calendars were only available to people who could collect it in Centurion. Unfortunately these calendars are
not available through this web site anymore since stocks are almost depleted.
|