CenturioNet (Afrikaans)CenturioNet (English)

 

Bannier - CenturioNet

CenturioNet - Afrikaans

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

 

 

Ander Werk
Other Work

 

 

 

 

Stefan se werk wat op CenturioNet se 2004 kalender verskyn verteenwoordig maar net breukdeel van sy werk. Hierdie bladsy bevat meer voorbeelde van sy werk

Stefan’s work appearing on CenturioNet’s 2004 calendar is only a small sample of his work. This page contains more examples of his work.

 

 

Die skildery hieronder illustreer die realisme wat Stefan bewerkstellig.

The painting below illustrates the realism that Stefan achieves.

Stefan Winterbach -

 

 

Die “foto” in die skildery.

The “photograph” in the painting.

Stefan Winterbach -

 

 

Detail van die “foto” in die skildery.

Detail of the “photograph” in the painting.

Ander Werk
Klik op klein weergawe om groter weergawe te sien.

Other Work
Click on small version to see larger version.

Aalwyn

Weskus

Old Nectar

Waenhuiskrans

By die Watergat

Baby Five

Lekker Kos

Handgeskilderde Volstruiseiers
Klik op klein weergawe om groter weergawe te sien.

Handpainted Ostrich Eggs
Click on small version to see larger version.

Stefan skilder Suid-Afrikaanse natuurtonele, insluitende die “Groot Vyf” op volstruiseiers. Dit is ‘n uitstekende aandenking van ‘n besoek aan Suid-Afrika.

Stefan paints South African images of nature, including the “Big Five” on ostrich eggs. This is an excellent souvenir of a visit to South Africa.

Groot Vyf • Big Five

Groot Vyf: Kant 1 • Big Five: View 1

Groot Vyf: Kant 2 • Big Five: View 2

Groot Vyf: Kant 3 • Big Five: View 3

Groot Vyf: Detail • Big Five: Detail

 

 

San Rotskuns • San Rock Painting

San Rotskuns - San Rock Painting

 

 

Ander Natuurtonele • Other Wildlife Images

Kameelperde by Watergat - Giraffe at Waterhole

Kameelperde - Giraffe

Kameelperde by Watergat - Giraffe at Waterhole

Olifante - Elephant

Olifante by Watergat - Elephant at Waterhole

Sebras en Rooibokke - Zebra and Impala

Seekoei - Hippopotamus

Tarentale - Guinea-Fowl

Visarend - Fish Eagle

Rand - skeiding

Waarheen nou?
Where to now?

 

 

Hier
HereEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Intree • Home]

[Stefan Winterbach] [Werke Works] [Gratis Kalender Free Calendar] [Druk Print] [Ander Werk Other Work] [Navraag Enquiry]

 

 

Die gebruik van hierdie webwerf, die inligting daarop en skakels na ander webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. Met die besoek en gebruik van hierdie webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Om kommentaar te lewer of navraag te doen oor hierdie webwerf, klik hier.

The use of this web site, the information in it and the links to other web sites are at the user’s own risk. By visiting and using this web site, the visitor accepts these conditions.
To comment on or enquire about this web site, click here.
 

SuproNet
Hierdie webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2003. Alle regte voorbehou.

SuproNet
This web site and its contents belong to SuproNet,
a division of SUPROKON Management Services.
See Copyright for conditions of use.
© 2003. All rights reserved.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet - Afrikaans

SuproNet - English

 

 

Druk jou eie kalender op jou drukker. Klik hier.

Print your own calendar on your printer. Click here.

 

Vir ander elektroniese weergawes van die kalender (“muurpapier” of skermskut), klik hier

For other electronic versions of the calendar (wallpaper or screen saver), click here

 

Inskrywing in Centurion se Internet besigheidsgids.
Entry in Centurion’s online business directory.

 

Ander werk van Stefan
Stefan’s other work

Detail - handpainted egg