|
CenturioNet se lessenaarkalender is aan die eidne van 2002 en begin van 2003 weer versprei. Die 2002-weergawe, met foto’s van Centurion, was
baie gewild. Die 2003 weergawe is die eerste in ‘n nuwe reeks waarin ons die werk van kunstenaars van Centurion uitbeeld.
|
|
CenturioNet’s desk calendar was distributed during the end of 2002 and beginning of 2003. The 2002 version, featuring
scenes from sites in Centurion, was very popular. The 2003 version is the first in a new series featuring artists of Centurion.
|
|
Dit is gepas dat die eerste kalender in hierdie nuwe reeks werke van Alain Nortjé uitbeeld. Alain is reeds verskeie kere as Centurion Kunstenaar van die Jaar aangewys en werk in ‘n verskeidenheid van media.
|
|
It is apt that the first calendar in the new series depicts works by Alain Nortjé.
Alain has been voted Centurion Artist of the Year on several occasions and uses a variety of media.
|