|
||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||
|
Erkenning van Bronne • Acknowledgement of Sources SuproNet, as eienaar van CenturioNet, gee graag erkenning aan alle bronne wat gebruik is vir die ontwikkeling van hierdie Webwerf. Die enigste werk op hierdie deel (Gautrein) van CenturioNet wat van eksterne bronne afkomstig is, is die lugfoto’s met aanduiding van die roete. Hierdie inligting is bekom tydens die ope dag in Centurion of 5 Februarie 2002 en is per digitale kamera vasgelê. SuproNet, as owner of CenturioNet, is keen to acknowledge all sources used in the development of this Website. The only parts on this section (Gautrain) of CenturioNet obtained from external sources are the aerial photographs with indication of the route. This information was obtained during the open day in Centurion on February 5, 2002 and was captured using a digital camera. Gebruik van Materiaal • Use of Material CenturioNet (SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste) besit kopiereg op al die materiaal en konsepte wat in hierdie Webwerf voorkom. Alle regte word voorbehou. Toestemming word hiermee verleen vir redelike gebruik van die inligting en grafiese elemente vir doeleindes van akademiese studie en vir persoonlike gebruik. Normale erkenning moet aan CenturioNet as bron verleen word, indien enige materiaal vir hierdie doeleindes gebruik word: Die volgende word uitdruklik verbied:
Indien u die materiaal vir enige doel buiten redelike akademiese studie of persoonlike doeleindes wil gebruik, is skriftelike toestemming vooraf nodig. Rig sodanige versoeke aan SuproNet. Belangrik:
CenturioNet (SuproNet, a division of SUPROKON Management Services) owns the copyright on all the material and concepts used on this Website. All rights are reserved. We hereby provide permission for reasonable use of the information and graphical elements for the purpose of academic study or for personal use. The usual acknowledgement must be given to CenturioNet as source when any material is used for this purpose. The following is expressly forbidden:
If you would like to use the material for any purpose other than reasonable academic study or personal use, prior written permission by SuproNet is required. Address your request to SuproNet. Important:
|
||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||