SuproNet   •   BesigheidCenturion

 

Bannier - CenturioNet

Na intreebladsy

 

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Skakels

Gratis “screensavers” en muurpapier
Wat gebeur waar? Dagboek
Benodig Webwerf? SuproNet

 

 

 

Hierdie bladsy bevat skakels na ander Webwerwe wat verband hou met Centurion. Dit word aangebied as diens aan die besoekers aan CenturioNet. Met die plasing van ‘n skakel gee ons op geen manier voor dat ons die Webwerf goedkeur of die inhoud onderskryf nie. Ons laat dit aan die besoeker oor om sy/haar eie oordeel te vel. Ons gee ook op geen manier voor dat CenturioNet op enige manier oor regte beskik met betrekking tot hierdie Webwerwe waarna skakels geplaas is nie en ons erken enige intellektuele eiendomsreg (insluitende kopiereg) waarop sodanige Webwerwe geregtig is.

Die skakels op hierdie bladsy hou verband met organisasies en inligting van algemene belang en het nie ten doel om besighede te adverteer nie. Indien u ‘n besigheid wil bemark, kontak SuproNet om die moontlikhede te bespreek.

Indien u weet van ander Webwerwe wat vir besoekers aan CenturioNet van belang kan wees, laat ons gerus per e-pos   daarvan weet.

Algemeen: Centurion
Besigheid en Belegging
Besienswaardighede
Kerke
Plaaslike Regering
Skole en Opvoedkundige Instansies
Sport
Vermaak
Ander

Algemeen: Centurion

CenturionWeb
CenturionWeb is, sover ons kennis strek, die oudste Webwerf wat op Centurion fokus. Dit bevat inligting oor die stad, organisasies en gebeure en ‘n aansienlike aantal besighede. CenturionWeb is ‘n “mededinger” van CenturioNet maar ons plaas graag hierdie skakel as diens aan ons besoekers.

Klik hier

Gautrein: Voorgestelde Sneltrein tussen Pretoria en Johannesburg
Twee webwerwe verskaf inligting oor hierdie beplande trein wat deur Centurion sal beweeg.

    Omgewingimpakstudie
    Hierdie webwerf bevat inligting oor wat die projek behels, wie betrokke is, die proses van openbare deelname, ‘n oorhoofse kaart (gee slegs baie growwe aanduiding van roete), ‘n vrae-en-antwoorde forum (waarvoor mens moet registreer) en inligting oor hoe om betrokke te raak.

    Vir ‘n bespreking van die onderwerp, besoek ons KletsNet waar ons reeds ‘n bespreking hieroor begin het.

Klik hier


    “Gauteng Rapid Rail Link”
    Hierdie webwerf bevat ook inligting oor die projek. Om toegang te verkry (deur www.gautrain.co.za) moet mens wag vir ‘n Flash-inleiding om te laai en ‘n lang “kwytskelding” lees. Die skakel hier regs neem mens egter reguit na die inligting. Dit bevat ‘n redelike hoeveelheid inligting oor die projek maar detailkaarte is nog nie beskikbaar nie. Daar is wel kaarte van die onmiddellike omgewing van die voorgestelde stasies. Daar is ook ‘n vrae-en-antwoorde forum en inligting oor die tenderproses.

    Die webwerf het nie lekker gewerk met Netscape 4.79 nie. Dit lyk wel of dit reg werk in Internet Explorer (5.5).

    Vir ‘n bespreking van die onderwerp, besoek ons KletsNet waar ons reeds ‘n bespreking hieroor begin het.

Klik hier

Kaarte van Centurion
Sien ons bladsy met skakels na verskillende kaarte.

Klik hier

Na bo

Besigheid en Belegging

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion is ‘n susterwebwerf van CenturioNet en bevat inligting oor besighede in Centurion wat van SuproNet se dienste gebruik maak om hulleself via die Internet te bemark. Die webwerf bevat ook ekonomiese data (statistiek) oor Centurion sowel as inligting oor besigheidsgeleenthede.

Centurion Sakekamer
Centurion Sakekamer was die eerste sakekamer in die land met sy eie Webwerf. Die Webwerf is geborg deur SUPROKON Bestuursdienste, CenturioNet en SuproNet se moedermaatskappy. Dit bevat inligting oor die doelstellings, bestuur en aktiwiteite van hierdie baie aktiewe sakekamer.

Klik hier

Na bo

Besienswaardighede

SA Munt en Coin World
Die SA Munt se Webwerf bevat inligting oor die Munt, sy geskiedenis en produkte.

Klik hier

Na bo

Kerke

Centurion Prebiteriaanse Kerk
Inligting oor die byeenkomste, eredienste, belydenis, formuliere, jaarprogram en baie meer.

Klik hier

Gereformeerde Kerk Centurion
Preke in teks asook klank en dergelike Christelike artikels.

Klik hier

NG Gemeente Wierdapark
Inligting oor die gemeente en sy werksaamhede.

Klik hier

NH Gemeente Rooihuiskraal
Inligting vir die lidmate van die kerk, voornemende lidmate, asook inligting oor wat in die Rooihuiskraalgemeenskap van Centurion aangaan. Dit bevat onder andere Rooihuiskraal se Gemeenskapskalender wat al die kerke in die omgewing, asook die skole se aktiwiteite vir die hele jaar insluit. ‘n Omvattende Webwerf wat klaarblyklik gereeld bygewerk word.

Klik hier

Na bo

Plaaslike Regering

Tshwane Stadsraad
Hierdie amptelike bladsy van die Tshwane Stadraad bevat inligting oor die gebied, o.a. kaarte van Centurion (wat ook direk van ons bladsye bereik kan word - klik hier). Die webwerf is nie baie aantreklik nie en alles werk nie soos mens sou verwag nie (bv. GIS-inligting benodig “plug-in” maar dit kon nie verkry word nie).

Klik hier

Plaaslike Regerings in Suid-Afrika
Hierdie badsy bevat ‘n lys en skakels na Webwerwe van plaaslike regerings in Suid-Afrika. Hoewel Centurion op die lys voorkom, bevat dit nie ‘n skakel na ‘n amptelike Webwerf van Centurion se plaaslike regering nie. CenturioNet kon ook nie so ‘n Webwerf opspoor nie. Dit is onwaarskynlik dat so ‘n Webwerf geskep sal word aangesien Centurion nou deel vorm van Tshwane. Dit bevat ook nie ‘n skakel na Tshwane nie.

Klik hier

Na bo

Skole en Opvoedkundige Instansies

Centurion Akademie 2000
‘n Tersięre opleidingsinstansie geleë in die hartjie van Centurion. Die Webwerf bevat inligting oor kursusse wat aangebied word.

Klik hier

Hoërskool Centurion

Klik hier

Hoërskool Eldoraigne

Klik hier

Laerskool Hennopspark
Amptelike webwerf van Laerskool Hennopspark met agtergrond oor die skool en inligting oor akademie, programme en aktiwiteite, geriewe, skoolfonds en bestuur.

Klik hier

Na bo

Sport

Krieket: Noordelikes
CricInfo se bladsye oor Noordelikes Krieket.

Klik hier

Centurion Fietsry

Klik hier

Na bo

Vermaak

Computicket - Centurion
Gaan reguit na Computicket se aanlynkaartjieverkope. Gebruik “Centurion” in “Seach for Title or Venue” om te sien watter vertonings in Centurion by hulle bespreek ka word. Om te sien wat in die plaaslike rolprentteaters wys, kyk na The Moviesite hieronder.

Klik hier

The Moviesite - Fliekprogram vir Centurion Sentrum
Hierdie bladsy van The Moviesite bevat inligting (name van flieks, skakels, datums en vertoontye) oor flieke wat in Centurion Sentrum vertoon word. Toe ons dit besoek het, was dit op datum.

Klik hier

 

Na bo

Ander

Centurion Rekord
Webwerf van die plaaslike koerant. Dit bevat enkele onlangse berigte en inligting oor gebeurtenisse in en om Centurion.

Klik hier

 

Die Knoop
Hierdie Webwerf hou nie verband met Centurion nie maar wel met Afrikaans. Dit bevat skakels na ‘n magdermenigde Afrikaanse Webwerwe en Webwerwe wat met Afrikaans te doen het.
 

Klik hier


Hierdie uitstekende Webwerf dien as portaal tot Afrikaanse Webwerwe en bevat inligting en hulpmiddels soos ‘n soekgerief vir Afrikaanse Webwerwe. Dit hou nie verband met Centurion nie.

Gee gerus ook u mening oor CenturioNet by digiTAAL se eSoek.

Klik hier

The Kilimanjaro Experience
Hierdie webwerf is geskep deur die eienaars van CenturioNet en bevat inligting oor ‘n CD-ROM met foto’s en wedervaringe van ‘n groep wat Kilimanjaro geklim het.

Klik hier

www.heydenrych.co.za
Webwerf met inligting vir en oor die He˙denr˙chs (en Heydenreichs, Heydenrichs, Heidenreichs, Heydenrychs, ens) van Suid-Afrika.

Klik hier

 

Na bo

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Portaal]

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 


Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Kalender 2012

Gratis 2013 kalender
Handige “CD” formaat

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet