SuproNet   •   BesigheidCenturion

 

Bannier - CenturioNet

Na intreebladsy

 

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Voorwaardes

KletsNet

Gratis “screensavers” en muurpapier
Wat gebeur waar? Dagboek
Benodig Webwerf? SuproNet

 

 

 

Belangrik: Weens die groot hoeveelheid gemors wat op die bord geplaas is, word plasing tans nie toegelaat nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Sodra ons ‘n praktiese oplossing gevind het, sal die bord heropen. U kan steeds bestaande plasings besigtig.

Ons nooi u uit om met ander persone van Centurion of oor Centurion te gesels en te debatteer op KletsNet. U is welkom om oor enige onderwerp en in enige taal te kommunikeer. Hoewel ‘n aantal onderwerpe “begin” is om die bespreking aan die gang te sit, is u welkom om ander onderwerpe aan te roer.

Die dokumentasie op die kletsbord is tans slegs in Engels beskikbaar aangesien dit standaard is met die produk wat ons gebruik. Ons vra verskoning daarvoor maar u behoort KletsNet te kan gebruik sonder om na die dokumentasie te verwys. U word  aangemoedig om in die taal van u keuse deel te neem.

Daar is voorwaardes verbonde aan die gebruik van KletsNet. Deur KletsNet te gebruik, aanvaar u hierdie voorwaardes onherroeplik.

KletsNet is eenvoudig om te gebruik. Daar is egter wel aanwysings indien u onseker is of van die meer gevorderde fasiliteite wil gebruik. Wanneer u KletsNet binnegaan, word ‘n lys van bestaande onderwerpe verskaf. Klik bloot op die onderwerp waarin u belangstel en neem deel aan die bespreking. U benodig nie ‘n wagwoord nie behalwe vir sekere beperkte besprekings..

Klik op die ikoon indien u die voorwaardes aanvaar en na CenturioNet se KletsNet toe wil gaan.

Ikoon vir KletsNet

Wanneer u die KletsNet ikoon klik, word ‘n nuwe venster oopgemaak met KletsNet gelaai. Wanneer u klaar is met KletsNet, maak die venster toe en gaan voort vanaf hierdie bladsy.

Probleme?

Die funksionering van KletsNet vereis dat u leser (“browser”) “cookies” aanvaar en JavaScript uitvoer. Indien u nie die bord kan gebruik nie, maak asseblief seker dat dit die geval is voordat u met ons in verbinding tree oor die probleem.

Indien geen onderwerpe of boodskappe sigbaar is nie, klik “Reload” of “Refresh” in u leser (“browser”). Dieselfde mag nodig wees om u nuwe boodskappe te kan sien.

Indien bogenoemde nie u probleem oplos nie, laat ons asseblief weet watter probleem u ondervind het deur e-pos te stuur.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

RelatiefEen vlak opEerste bladsy in volgende (laer) vlakVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Portaal]

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Voorwaardes]


Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Kalender 2012

Gratis 2013 kalender
Handige “CD” formaat

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet