|
‘n Verskeidenheid nabyfoto’s is geneem van aarbeie, blare van ‘n huilboenboonboom, geelhouttakkies en klimop (“ivy”). Die voorwerpe is toe elektronies “uitgesny” en gerangskik
om ‘n raam te vorm. Verskillende agtergronde is gebruik, o.a. van ‘n foto van krismisrose wat elektronies omskep is in ‘n “waterverfskildery”.
Kies die werk en grootte wat u wil gebruik (Klein skerm: 15” en kleiner; Groot skerm: 15” en groter) as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die
voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
|