SuproNet   •   BesigheidCenturion

Bannier - CenturioNet
Na intreebladsy

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Eerste bladsy hieronder

 

Kalender 2012

Benodig eie Webwerf? SuproNet

 

 

 

Die onderstaande werke van Leanne Olivier word gebruik in CenturioNet se 2012 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).

Kies die werk wat u wil gebruik  as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.

Vir meer inligting oor die kalender, die kunstenaars of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2012. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.

Kalendermuurpapier

 

 

 

 

 

Januarie

Februarie

Maart

Januarie

Februarie

Maart

 

 

 

April

Mei

Junie

April

Mei

Junie

 

 

 

Julie

Augustus

September

Julie

Augustus

September

 

 

 

Oktober

November

Desember

Oktober

November

Desember

 

 

 

Muurpapier sonder kalender (net kunswerk)

 

 

 

Januarie

Februarie

Maart

Werk gebruik vir Januarie

Werk gebruik vir Februarie

Werk gebruik vir Maart

 

 

 

April

Mei

Junie

Werk gebruik vir April

Werk gebruik vir Mei

Werk gebruik vir Junie

 

 

 

Julie

Augustus

September

Werk gebruik vir Julie

Werk gebruik vir Augustus

Werk gebruik vir September

 

 

 

Oktober

November

Desember

Werk gebruik vir Oktober

Werk gebruik vir November

Werk gebruik vir Desember

 

 

 

Aanwysings

Grootte: 1600x1200 stippels

Vir Windows 95 of later:

  1. Klik op die beeld wat jy wil gebruik.
  2. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, regsklik met die muis op die beeld.
  3. Kies “Set as wallpaper” van die spyskaart wat verskyn.

Vir Macintosh

  1. Klik op die beeld wat jy wil gebruik.
  2. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, trek dit na die lessenaar (“desktop”).
  3. Uit die Apple spyskaart (“menu”), kies “Control Panels”, dan “Desktop Pictures of “Appearance | Desktop”.
  4. Indien nodig, klik “Remove Picture” om die huidige muurpapier te verwyder.
  5. Kies “Select Picture” of “Place Picture” en vind en klik dan op die lêer met die gekose nuwe muurpapier.
  6. Klik “OK” of “Choose”.
  7. Klik “Set desktop”.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Kalender 2003] [Kalender 2004] [Kalender 2005] [Kalender 2006] [Kalender 2007] [Kalender 2008] [Kalender 2009] [Kalender 2010] [Kalender 2011] [Kalender 2012] [Kalender 2013] [Kersrangskikking] [Krismisrose] [Kerswense]

 

 

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet

 

Kalender 2012
Gratis kalender vir 2013