|
Die onderstaande werke van Elsa Blem
word gebruik in CenturioNet se 2010 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk wat u wil gebruik as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, die kunstenaars of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2010. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|