|
Die onderstaande werke van leerlinge van Hoërskool Eldoraigne
word gebruik in CenturioNet se 2009 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk wat u wil gebruik as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, die kunstenaars of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2009. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|