SuproNet   •   BesigheidCenturion

Bannier - CenturioNet
Na intreebladsy

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Eerste bladsy hieronder

 

Kalender 2008

Benodig eie Webwerf? SuproNet

 

 

 

Die onderstaande werke van Karien Boonzaaier word gebruik in CenturioNet se 2008 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).

Kies die werk wat u wil gebruik  as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.

Vir meer inligting oor die kalender, Karien Boonzaaier of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2008. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.

Oktober

November

Desember

Oktober

November

Desember

 

 

2009 se muurpapier

Januarie

Februarie

Maart

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Januarie

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Fevruarie

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Maart

 

 

 

April

Mei

Junie

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir April

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Mei

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Junie

 

 

 

Julie

Augustus

September

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Julie

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Augustus

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir September

 

 

 

Oktober

November

Desember

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Oktober

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir November

Werk van Karien Boonzaair
gebruik vir Desember

 

 

 

Aanwysings

Die beelde vir medium skerms is 1024x768 stippels en groot is 1600x1200 stippels.

Vir Windows 95 of later:

  1. Bepaal die regte grootte vir jou skerm.
  2. Klik op die toepaslike grootte onder die beeld wat jy wil gebruik.
  3. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, regsklik met die muis op die beeld.
  4. Kies “Set as wallpaper” van die spyskaart wat verskyn.

Vir Macintosh

  1. Bepaal die regte grootte vir jou skerm.
  2. Klik op die toepaslike grootte onder die beeld wat jy wil gebruik.
  3. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, trek dit na die lessenaar (“desktop”).
  4. Uit die Apple spyskaart (“menu”), kies “Control Panels”, dan “Desktop Pictures of “Appearance | Desktop”.
  5. Indien nodig, klik “Remove Picture” om die huidige muurpapier te verwyder.
  6. Kies “Select Picture” of “Place Picture” en vind en klik dan op die lêer met die gekose nuwe muurpapier.
  7. Klik “OK” of “Choose”.
  8. Klik “Set desktop”.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Kalender 2003] [Kalender 2004] [Kalender 2005] [Kalender 2006] [Kalender 2007] [Kalender 2008] [Kalender 2009] [Kalender 2010] [Kalender 2011] [Kalender 2012] [Kalender 2013] [Kersrangskikking] [Krismisrose] [Kerswense]

 

 

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet

 

Kalender 2012
Gratis kalender vir 2013