|
Die onderstaande werke van Louise Grove-Wiechers
word gebruik in CenturioNet se 2007 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk wat u wil gebruik as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, Louise Grove-Wiechers of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2007. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|