SuproNet   •   BesigheidCenturion

Bannier - CenturioNet
Na intreebladsy

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Eerste bladsy hieronder

 

Kalender 2006

Benodig eie Webwerf? SuproNet

 

 

 

Die onderstaande werke van Elmarie Krische en Nora Bowyer word gebruik in CenturioNet se 2006 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).

Kies die werk en grootte wat u wil gebruik (Klein, Medium of Groot skerm) as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.

Vir meer inligting oor die kalender, Elmarie Krische, Nora Bowyer of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2006. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.

Oktober

November

Desember

Oktober
Medium skerm
Groot skerm

November
Medium skerm
Groot skerm

Desember
Medium skerm
Groot skerm

 

 

2007 se muurpapier

“Abstract Landscape 1”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

“Elephants”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

“The Bold and the Beautiful”
Nora Bowyer

Medium skerm
Groot skerm

 

 

 

“Iris”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

“Enchanted”
Nora Bowyer

Medium skerm
Groot skerm

“Seascape”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

 

 

 

“Leopard Cub”
Nora Bowyer

Medium skerm
Groot skerm

“Abstract Landscape 2”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

“Tulips”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

 

 

 

“Hex River Valley”
Nora Bowyer

Medium skerm
Groot skerm

“Henri de Toulousse-Lautrec Copy”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

“Moonlight”
Elmarie Krische

Medium skerm
Groot skerm

 

 

 

Aanwysings

Die beelde vir medium skerms is 1024x768 stippels en groot is 1600x1200 stippels.

Vir Windows 95 of later:

  1. Bepaal die regte grootte vir jou skerm.
  2. Klik op die toepaslike grootte onder die beeld wat jy wil gebruik.
  3. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, regsklik met die muis op die beeld.
  4. Kies “Set as wallpaper” van die spyskaart wat verskyn.

Vir Macintosh

  1. Bepaal die regte grootte vir jou skerm.
  2. Klik op die toepaslike grootte onder die beeld wat jy wil gebruik.
  3. Nadat die beeld in ‘n nuwe venster verskyn het, trek dit na die lessenaar (“desktop”).
  4. Uit die Apple spyskaart (“menu”), kies “Control Panels”, dan “Desktop Pictures of “Appearance | Desktop”.
  5. Indien nodig, klik “Remove Picture” om die huidige muurpapier te verwyder.
  6. Kies “Select Picture” of “Place Picture” en vind en klik dan op die lêer met die gekose nuwe muurpapier.
  7. Klik “OK” of “Choose”.
  8. Klik “Set desktop”.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Kalender 2003] [Kalender 2004] [Kalender 2005] [Kalender 2006] [Kalender 2007] [Kalender 2008] [Kalender 2009] [Kalender 2010] [Kalender 2011] [Kalender 2012] [Kalender 2013] [Kersrangskikking] [Krismisrose] [Kerswense]

 

 

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet

 

Kalender 2012
Gratis kalender vir 2013