|
Die onderstaande werke van Tienie Roets
word gebruik in CenturioNet se 2005 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk en grootte wat u wil gebruik (Klein, Medium of Groot skerm) as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, Tienie Roets of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2005. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|