SuproNet   •   BesigheidCenturion

 

Bannier - CenturioNet

Na intreebladsy

 

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Kaart - Detail

Kaarte

Gratis “screensavers” en muurpapier
Wat gebeur waar? Dagboek
Benodig Webwerf? SuproNet

 

 

 

Die kaart hieronder verskaf ‘n oorsig oor die Centuriongebied en toon belangrikste roetes en sommige van die woonbuurte. Klik op die kaart vir ‘n groter weergawe.

Vir ander kaarte en skakels na kaarte met meer besonderhede, sien die tabel onder die kaart.

Kaart van Centurion - Klik vir groter weergawe

© 2003, CenturioNet
Hierdie kaart mag vrylik gebruik word vir persoonlike doeleindes.
Dit mag egter nie sonder skriftelike goedkeuring in enige publikasie, elektronies of andersins, gebruik word nie. Gebruik op enige ander webwerf word uitdruklik verbied.

Ander Kaarte van Centurion

Straatkaarte en Woonbuurte
Tshwane se amptelike webwerf bevat kaarte met detail tot op straatnaamvlak. Vir u gerief het ons ‘n bladsy opgestel vanwaar u direk na die verskillende kaarte kan gaan. Klik hier om na ons indeksbladsy te gaan.

Stadskaart
MWeb (Braby’s) se webwerf bevat ‘n omvattende kaart van Suid-Afrika sowel as verskillende stede. Centurion kom ook daarop voor. Klik hier om na MWeb se kaartbladsy te gaan en gebruik dan hulle “City and Town Search” om Centurion op te spoor. Mens kan in- en uitzoem om die geskikte vlak van detail te verkry. Kaart van Centurion behoort hier te wees

Gautrein se Roete
CenturioNet se “Gautrein Centurion”-webwerf bevat ‘n kaart wat die oorspronklike voorgestelde roete van Gautrein aandui. Dit bevat ook lugfoto’s van die gebied rondom die voorgestelde roete en skakels na die amptelike kaarte van die voorgestelde en alternatiewe roetes. Klik hier vir ons kaart (met lugfoto’s) van die roete of klik hier vir ons skakels na die amptelike roetekaarte.

CenturioNet se Kantore
Klik hier vir ‘n kaart waarop CenturioNet (SuproNet) se kantore aangedui is.

Centurion se Ligging binne Gauteng
Ons “Agtergrond” bladsy bevat ‘n klein kaart wat aandui waar Centurion geleë is m.b.t. Pretoria en Johannesburg en die hele Gauteng.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

RelatiefEen vlak opEerste bladsy in volgende (laer) vlakVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Portaal]

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Kaart - Detail]


Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Kalender 2012

Gratis 2013 kalender
Handige “CD” formaat

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet