|
Onderstaande kaart dien as sleutel of indeks tot kaarte met detail wat op die Tshwane webwerf beskikbaar is. Ons maak dit maklik om direk na die kaart van u keuse te gaan. Klik bloot op die gedeelte van die kaart wat u wil sien (31, 32, 33, 34, 42, 43, 44, 45, 52 of 53) of gebruik die tabel hieronder. Die tabel bevat bykomstige inligting soos woonbuurte en belangrike strate wat op die kaartgedeelte voorkom.
|