SuproNet     BesigheidCenturion

Bannier - CenturioNet
Na intreebladsy

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Eerste bladsy hieronder

 

Gemeenskap

Benodig eie Webwerf? SuproNet

 

 

 

Meelewende stad

n Groot verskeidenheid gemeenskapsaktiwiteite kom in Centurion voor en is in die verlede aktief ondersteun deur die plaaslike owerheid. Talle gemeenskapsorganisasies is deur hulle bemiddeling gestig en bevorder. Die nuwe bedeling met betrekking tot plaaslike regering bring egter onsekerheid mee en daar kan verwag word dat veranderings sal plaasvind.

Hierdie bladsye van CenturioNet verskaf tans maar nog net n beperkte blik op gemeenskapsorganisasies en aktiwiteite. Daar is reeds inligting op die bladsye oor die volgende organisasies wat diens aan die gemeenskap lewer en terselfdertyd afhanklik is van die steun van die gemeenskap:

Op Kleutersorg verskaf ons kontakinligting oor instansies wat versorging bied aan kleuters (kleuterskole, speelgroepe, kinderbewaarplase en dagmoeders).

Gemeenskapsorganisasies word genooi om hulle inligting aan te bied deur die vorm te gebruik wat voorsien word. U is ook welkom om ons op n ander manier te kontak. Maak ook gerus gebruik van KletsNet om gemeenskapsake te bespreek.

Stad vir mense

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

RelatiefEen vlak opEerste bladsy in volgende (laer) vlakVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Geskiedenis] [Belegging] [Gemeenskap] [Regering]

 

[Bejaardesorg] [CGBM] [Gemeenskapskas] [Hospitium] [Kleutersorg] [Inskrywing]

 

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet

 

Kalender 2012
Gratis kalender vir 2013