SuproNet   •   BesigheidCenturion

 

Bannier - CenturioNet

Na intreebladsy

 

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Foto's van
Geleenthede

Gratis “screensavers” en muurpapier
Wat gebeur waar? Dagboek
Benodig Webwerf? SuproNet

 

 

 

Interessante stad

Hierdie bladsy bevat skakels na CenturioNet se foto’s van spesiale geleenthede. Kontak SuproNet indien u ‘n geleentheid beplan en wil weet hoe u die Internet kan gebruik om dit te bemark, daaroor te kommunikeer en/of u gaste kan verbly met foto’s van die geleentheid.

Hierdie geleenteidsfoto’s bied ook goeie adverteringsgeleentheid aangesien dit baie besoekers lok.

In die Argief

Geleentheid

Beskrywing

Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005

Foto’s van Laerskool hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades.

Olimpiade 2005

Meer as 170 foto’s van Laerskool Hennopspark se huissport (atletiek) van 2005. Die tema van die huissport was “Olimpiese Spele”

Centurion van die Jaar 2004

Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. In Oktober 2004 is die wenner vir 2004 aangewys terwyl ander toekennings ook gemaak is.

Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.

Kaskarkenades 2004

Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades. Die 2004 weergawe bevat honderde foto’s  van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies

Centurion van die Jaar 2003

Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 17 Oktober 2003 is die wenner vir 2003 aangewys terwyl toekennings ook gemaak is aan die sakeman, sakevrou, beeldbouer en bestuurslid van die jaar.

Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.

Kaskarkenades 2003

Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 10 Oktober 2003 plaasgevind.

Die Webwerf bevat meer as 300 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.

Wildsfees 2003

CenturioNet het sy tweede verjaardag gevier tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 16 Augustus 2003 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het deur ‘n skenking te maak aan die Centurion Hospitium, die organiseerders van die wildsfees

Die Webwerf bevat meer as 180 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese wildsdisse.

Centurion van die Jaar 2002

Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 18 Oktober 2002 is die wenner vir 2002 aangewys terwyl toekennings ook gemaak is aan die sakeman, sakevrou, beeldbouer en bestuurslid van die jaar.

Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.

Kaskarkenades 2002

Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 11 Oktober 2002 plaasgevind.

Die Webwerf bevat meer as 270 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.

Wildsfees 2002

CenturioNet het sy eerste verjaardag gevier tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 17 Augustus 2002 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het deur ‘n skenking te maak aan die Centurion Hospitium, die organiseerders van die wildsfees

Die Webwerf bevat ongeveer 200 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese wildsdisse.

Gholfdag 2002

Foto’s van Centurion Sakekamer se jaarlikse gholfdag wat hierdie jaar op 26 Julie by Centurion Country Club plaasgevind het. Ingesluit is foto’s van die deelnemers.

Centurion van die Jaar 2001

Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 16 November 2001 is drie wenners aangewys in die kategorieë van Gemeenskapsdiens, Kultuur en Sake.

Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste, borg en spreker.

Kaskarkenades 2001

Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 18 September 2001 plaasgevind.

Die Webwerf bevat meer as 200 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.

Wildsfees 2001

CenturioNet is bekendgestel tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 18 Augustus 2001 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het. CenturioNet het Centurion Sakekamer se lapa geborg en ook ‘n bedrag aan die Centurion Hospitum, die organiseerders, geskenk.

Die Webwerf bevat meer as 120 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese wildsdisse.

 

 

Geskiedkundige stad

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Portaal]

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 


Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Kalender 2012

Gratis 2013 kalender
Handige “CD” formaat

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet