|
Die kamp is uitgebrei en het uitendelik 4500 mans, vroue en kinders gehuisves. Dit is uiteindelik in 1903, 'n jaar na die sluiting van vrede, gesluit.
Daar is na bewering meer as 2000 mense in die kampkerkhof begrawe,
hoewel die naamlys slegs 1149 name bevat. 'n Naamplaatjie met die getal 2156 is later gevind. Slegs 800 grafhopies kon gevind word.
Die 80 gedenkstene in die kerkhof bevat al die name op die naamlys.
|