SuproNet   ē   BesigheidCenturion   ē   Centurion Sakekamer

Bannier - CenturioNet
Na intreebladsy

 

 

 

Een vlak op in struktuur

 

 

Bejaardesorg

Benodig eie Webwerf? SuproNet
 

 

 

 

Centurion Raad vir Bejaardes

Stad vir mense

Centurion beskik nie oor veel inrigtings vir bejaardes nie en daarom lewer die Centurion Raad vir Bejaardes die meeste van hulle dienste aan in drie dienssentra of die blyplekke van die minstens 3 500 ouer persone wat een of ander vorm van versorging benodig.

Hierdie benadering verseker dat bejaardes so lank as moontlik relatief onafhanklik binne die gemeenskap kan bly.

Centurion Raad vir Bejaardes

Onder die dienste wat binne die gemeenskap gelewer word tel geriatriese klinieke, tuisversorging, hulp met algemene higiŽne, wondversorging, bloeddruk- en bloedsuikertoetse, na-operatiewe sorg, etes en ander ondersteuningsdienste.

Om hierdie dienste doeltreffend te verskaf word dit deur 'n multidissiplinÍre span bestaande uit verpleegkundiges, maatskaplike werkers, fisioterapeute en arbeidsterapeute.

Bejaardes word lede van een van die drie diensstenrums waar hulle allerlei dienste kan ontvang soos etes en voet- en haarversorging. Daar is ook geleentehid vir sosiale saemsyn en koorsang. Bejaardes word ook op daguitstappies en toere geneem, terwyl die wat wil kaart kan speel of die biblioteek besoek. Bidure en Bybelstudie word gehou, terwyl die fikses aan Fitgim kan deelneem.

Gesellige stoep by Rusoord

Die raad bied ook opleiding aan vir diegene wat belangstel in die versorging van bejaardes, asook vir huishulpe en mense wat Alzheimer-pasiŽnte versorg.

Rusoord se naambord

Die Raad vir Bejaardes steun swaar op die gemeenskap vir finansiŽle en ander steun.

Kontakbesonderhede:

    Direkteur: Dr Elma Kruger
    Telefoon: +27 (012) 664-5754
    Faks: +27 (012) 664-0986

Stad met 'n hart

Na bo

Bronne

Die volgende bronne word met dank erken:

  • Centurion Stadsraad Dienstegids
  • Centurion Raad vir Bejaardes

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

RelatiefEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Geskiedenis] [Belegging] [Gemeenskap] [Regering]

 

[Bejaardesorg] [CGBM] [Gemeenskapskas] [Hospitium] [Kleutersorg] [Inskrywing]

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet