SuproNet   •   BesigheidCenturion

 

Bannier - CenturioNet

Na intreebladsy

 

 

Soek!

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Kalender 2003
Kalender 2004
Kalender 2005
Kalender 2006
Kalender 2007
Kalender 2008
Kalender 2009
Kalender 2010
Kalender 2011
Kalender 2012
Kalender 2013
Kersrangskikking
Krismisrose
Kerswense

Aflaai

Gratis “screensavers” en muurpapier
Wat gebeur waar? Dagboek
Benodig Webwerf? SuproNet

 

 

 

Skermskutte (“screensavers”)
Muurpapier (“wallpaper”)

Skermskutte

Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).

Getoets op Windows XP maar behoort te werk op enige Windows-weergawe. Ongelukkig geen weergawes vir ander bedryfstelsels nie.

Nota aan Netscape Gebruikers
Om *.SCR lêers af te laai, regsklik op die skakel en kies “Save as” of soortgelyk. Indien normaalweg op die skakel geklik word, kan die lêer dalk as “gemors” vertoon word in ‘n nuwe venster.

Illustrasie

Beskrywing

Grootte

Lêer
(klik om af te laai)

Kalender: 2013
Skermskut (“screensaver”) met 12 maande se kalender en kunswerke van Lien Badenhorst

Sien ook:

Installasie

3 939kB

CenturioNet
Kalender2013.SCR

Kunswerke 2013
Skermskut (“screensaver”) met kunswerke van Lien Badenhorst wat op ons 2013 kalender verskyn (sonder die kalender).

3 830kB

CenturioNet
Kunswerke2013.SCR

Kalender: 2012
Skermskut (“screensaver”) met 12 maande se kalender en kunswerke van Leanne Olivier.

Sien ook:

Installasie

5 602kB

CenturioNet
Kalender2012.SCR

Kunswerke 2012
Skermskut (“screensaver”) met kunswerke van Leanne Olivier wat op ons 2012 kalender verskyn (sonder die kalender).

5 281kB

CenturioNet
Kunswerke2012.SCR

Kunswerke 2011
Skermskut (“screensaver”) met kunswerke van Eddie Morrison wat op ons 2011 kalender verskyn (sonder die kalender).

6 301kB

CenturioNet
Kunswerke2011.SCR

Kunswerke 2010
Skermskut (“screensaver”) met kunswerke van Elsa Blem wat op ons 2010 kalender verskyn (sonder die kalender).

3 445kB

CenturioNet
Kunswerke2010.SCR

Kalender 2009 Kuns

Kunswerke 2009
Skermskut (“screensaver”) met kunswerke van leerlinge van Hoërskool Eldoraigne wat op ons 2009 kalender verskyn (sonder die kalender).

2 684kB

CenturioNet
Kunswerke2010.SCR

Kunswerke 2008
Skermskut (“screensaver”) met Karien Boonzaaier se kunswerke wat op ons 2008 kalender verskyn (sonder die kalender).

2 488kB

CenturioNet
Kunswerke2008.SCR

Kunswerke 2007
Skermskut (“screensaver”) met Louise Grove-Wiechers se kunswerke wat op ons 2007 kalender verskyn (sonder die kalender).

2 010kB

CenturioNet
Kunswerke2007.SCR

Kunswerke 2006
Skermskut (“screensaver”) met Elmarie Krische en Nora Boyer se kunswerke wat op ons 2006 kalender verskyn (sonder die kalender)..

2 583kB

CenturioNet
Kunswerke2006.SCR

Kerswense
Skermskut met een prentjie met kerswense. Ook beskikbaar as muurpapier.

Installasie

559kB

Kerswense.SCR

Kersrangskikking
Skermskut met 4 variasies van dieselfde foto van ‘n rangskikking van aarbeie, perskes en veskeie soorte blare en takkies. Ook beskikbaar as muurpapier.

Installasie

1 386kB

Kersfees-
rangskikking.SCR

Krismisrose
Skermskut met 4 variasies van dieselfde foto van krismisrose. Ook beskikbaar as muurpapier.

Installasie

1 037kB

Krismisrose.SCR

Kilimanjaro (1): Uitsigtonele
Skermskut met 5 tonele vanaf die Machame-roete na die piek van Kilimanjaro.
Sien ook www.kili.co.za

Installasie

817kB

Kilimanjaro1.SCR

Centurion Gold

Centurion Gold
Skermskut (“screensaver”) met aantal foto’s van die Centurion Roos (“Centurion Gold”) wat afgewissel word.

Installasie

812kB

CenturionRoos.SCR

Muurpapier

Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).

Kalender 2013: Lien Badenhorst

Twaalf werke van Lien Badenhorst. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2013 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2012: Leanne Olivier

Twaalf werke van Leanne Olivier. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2012 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2011: Eddie Morrison

Twaalf werke van Eddie Morrison. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2012 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2010: Elsa Blem

Twaalf werke van Elsa Blem. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2010 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2009: Leerlinge van Hoërskool Eldoraigne

Twaalf werke van leerlinge van Hoërskool Eldoraigne. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2009 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2008: Karien Boonzaaier

Twaalf werke van Karien Boonzaaier. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2008 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2007: Louise Grove-Wiechers

Twaalf werke van Louise Grove-Wiechers. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2007 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2006: Elmarie Krische en Nora Bowyer

Agt werke van Elmarie Krische en vier van haar student, Nora Bowyer. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2006 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2005: Tienie Roets

Twaalf werke van Tienie Roets, bekroonde kunstenaar van Centurion. Hierdie werke verskyn op CenturioNet se 2005 lessenaarkalender, wat ook gratis bekom kan word. Weergawes met die maand se kalender word ook verskaf.

Kalender 2004: Stefan Winterbach

Twaalf werke van Stefan Winterbach, bekroonde kunstenaar van Centurion. Hierdie werke het ook verskyn op CenturioNet se 2004 lessenaarkalender.

Kalender 2003: Alain Nortjé

Twaalf werke van Alain Nortjé, bekroonde kunstenaar van Centurion. Hierdie werke het ook verskyn op CenturioNet se 2003 lessenaarkalender.

Kersrangskikking

‘n Foto is geneem van ‘n rangskikking wat aarbeie, perskes, perskeblare, blare van ‘n huilboenboonboom en geelhouttakkies bevat het. Die rangskikking is toe elektronies “uitgesny” en op ‘n eenvormige groen agtergrond geplaas. Dit is daarna m.b.v. sagteware gemanipuleer om verskillende weergawes te skep.

Krismisrose

Soos die naam aandui, blom krismisrose in kerstyd in Suid-Afrika. ’n Nabyfoto van ‘n blomhofie is geneem (die eerste beeld in die reeks) en toe m.b.v. sagteware gemanipuleer om verskillende weergawes te skep.

Kerswense

‘n Verskeidenheid nabyfoto’s is geneem van aarbeie, blare van ‘n huilboenboonboom, geelhouttakkies en klimop (“ivy”). Die voorwerpe is toe elektronies “uitgesny” en gerangskik om ‘n raam te vorm. Verskillende agtergronde is gebruik, o.a. van ‘n foto van krismisrose wat elektronies omskep is in ‘n “waterverfskildery”.


 

Hoe om skermskutte te installeer en te gebruik

Kalender en Centurion Gold (*.SCR lêer)

Bêre die lêer op skyf (beveel aan C:\WINDOWS\). Gebruik gewone Windows proses om skermskut te kies en op te stel.

Kombinasie x (*.exe lêer)

Die skermskutlêers is saamgepers en verpak in 'n selfontknopende "zip"-lêer.

Bêre die lêer op skyf en loop dit later of kies “Run” indien die opsie verskaf word wanneer op die lêer geklik word om dit af te laai. Wanneer die lêer uitgevoer (ge-“run”) word, word die skermskutlêers ontknoop en op skyf geskryf. (Dit word by verstek op C:\WINDOWS\ geplaas maar 'n ander gids kan gekies word.)

Algemeen: Opstel en Gebruik van Skermskut

Raadpleeg die Windows-handleiding of 'n kundige (iemand tussen 5 en 18 jaar oud!) indien u nie weet hoe om 'n skermskut ("screensaver") op te stel nie.

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

RelatiefEen vlak opEerste bladsy in volgende (laer) vlakVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Portaal]

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

[Kalender 2003] [Kalender 2004] [Kalender 2005] [Kalender 2006] [Kalender 2007] [Kalender 2008] [Kalender 2009] [Kalender 2010] [Kalender 2011] [Kalender 2012] [Kalender 2013] [Kersrangskikking] [Krismisrose] [Kerswense]


Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder

 

 

 

 

 

 

 

 

Besigheidsgids

BesigheidCenturion

Lys van besighede in Centurion.
Ekonomiese data (statistiek) oor Centurion.

 

Advertensie - nuwe venster vir inligting

 

Kalender 2012

Gratis 2013 kalender
Handige “CD” formaat

 

Vir ontwerp en huisves van webwerwe soos hierdie:

SuproNet

SuproNet