Click here for English Version

 

 

 

Na intreebladsy

 

 

 

 

 

 

 

‘n Webwerf van Gehalte vir en oor Centurion
‘n SuproNet Webwerf

 

 

Welkom by CenturioNet, die Webwerf van hoë gehalte vir en oor Centurion. Ons vertrou dat u die inligting en geriewe nuttig sal vind en gebruik.

Om u eie Webwerf te laat ontwikkel en huisves, kontak SuproNet vir doelgemaakte en bekostigbare oplossings.

 2013
Gratis elektroniese kalender
Skermskut (‘screensaver’)
Kunswerk-skermskut

Kalender 2013 elektronies beskikbaar:
Gratis kalender vir 2013

2013 Januarie - Desember
Muurapier

Sê jou sê

Gee jou mening oor enige onderwerp op KletsNet. Wat dink jy van ... die verkeer en wetstoepassing ... misdaad ...  stadsraad ... Gautrein...?

Skakel in by bestaande onderwerpe of begin jou eie. Skep ‘n forum vir jou vereniging, klub, skool, kerk of woongebied.
Meer....

Foto’s van Geleenthede

Foto’s van Laerskool Hennopspark se Kaskarkenades van 2003 (klik hier). Ook die 2003 Wildsfees (klik hier) en Gholfdag 2002 (klik hier).

Ons kan ook u geleentheid bemark of die gaste verbly met foto’s van die geleentheid. Dit verhoog ook blootstelling van u borge.
Meer...

Skakels

Skakels na ander webwerwe wat verband hou met Centurion.
Meer....

Terugvoer

Laat ons weet wat u van hierdie webwerf dink en graag sal wil sien.
Meer...

Verblyf

Plekke om te bly in en om Centurion. Ons beplan om binnekort hierdie inligting beskikbaar te maak. Intussen kan eienaars en bemarkers van verblyf ons kontak om bemarkingsgeleenthede te bespreek.  Meer...

Geskiedenis

Lees meer oor Centurion se interessante geskiedenis en die rol van die Erasmus-familie.
Meer...

Belegging

Centurion bied uitstekende geleenthede vir belegging, onder andere weens sy sentrale ligging en goeie infrastruktuur.
Meer...

Gemeenskap

Inligting oor gemeenskapsorganisasies en dienste soos die Gemeenskapskas (klik hier), Centurion Hospitum (klik hier), Gemeenskapsbeskermingsmaat skappy (klik hier) en bejaardesorg (klik hier).
Meer....

Wat gebeur waar?

Besoek ons Dagboek om te kyk wat in en om Centurion gebeur -- vertonings, opvoerings, uitstallings, ens. Gebruik dit om geleenthede te bemark.   Meer...

Besienswaardighede

Watter interessante plekke is daar om te besoek in die Centurion-omgewing?  Meer...

Besigheid

Inligting oor georganiseerde besigheid soos die sakekamer, sakevroue en Cenbis. Hierdie organisasies kan meer inligting verskaf.
Meer...

Plaaslike Regering

Inligting oor munisipale dienste. terwyl die dienste en bestuur herskommel word en geïntegreer word in Tshwane, bied hierdie u nog inligting oor telefoonnommers en dienste.
Meer....

Advertensie

SuproNet
Doelgeskikte,
bekostigbare webwerwe
Om te adverteer, klik hier.

 

 

 

Besoek ook BesigheidCenturion!
Bevat o.a. lys van besighede en statistiek oor Centurion. Bemark of soek besigheidsgeleenthede!

 

 

Om u eie Webwerf te laat ontwikkel en huisves, kontak SuproNet vir doelgemaakte en bekostigbare oplossings.

English Version

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

[Agtergrond] [Besigheid] [Besiens- waardighede] [Verblyf] [Vermaak] [Dagboek] [Foto's van Geleenthede] [Kaarte] [KletsNet] [Skakels] [Aflaai] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

CenturioNet
Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet,
‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001-2013. CenturioNet
Alle regte voorbehou.

Centurion Sakekamer se
Beeldbouer van die Jaar 2002
(klik vir meer)

 

Vir jongste raadsbesluite, sien Rdl Rentia Landman se webwerf.

 

Verwante Webwerwe

BesigheidCenturion

 

Kalender 2013
Lien Badenhorst
Kalender 2012
(Leanne Olivier)
Kalender 2011
(Eddie Morrison)
Kalender 2010
(Elsa Blem)
Kalender 2009
(Leerlinge van Hoërskool Eldoraigne)
Kalender 2008
(Karien Boonzaaier)
Kalender 2007
Louise Grove-Wiechers
Kalender 2006
(Elmarie Krische & Nora Bowyer)
Kalender 2005
(Tienie Roets)
Kalender 2004
(Stefan Winterbach)
Kalender 2003
(Alain Nortjé)
Centurion van die Jaar 2004
Centurion van die Jaar 2003
Centurion van die Jaar 2002
Centurion van die Jaar 2001
Hennops Olimpiade 2005
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001
Wildsfees 2003
Wildsfees 2002
Wildsfees 2001
Gholfdag 2002

 

Gratis!

Insluiting op besigheidsgids vir Centurion - BesigheidCenturion

 

Gratis kalender vir 2013 nou beskikbaar

 

Laerskool Hennopspark

Laerskool Hennopspark